Haar Storie: Dogters van Modjadji (mini e-book)

Her Story. Daughters of Modjadji

R40.00

Category:
Share

Description

A mini e-booklet of 5 stories in Afrikaans and English, from the Her Story: Daughters Of Modjadji series!

Age: 6+

Purchase today and get sent your e-book copy.

About book:

Geskiedenis sluit meestal die rol wat vroue in die samelewing speel uit, of onderspeel dit. Die Her Story/Umlando Wakhe-reeks vertel die stories van vroue van oor die hele vasteland. Her Story. Daughters of Modjadji/Umlando Wakhe. Amadodakazi Endlovukazi uModjadji, vertel die stories van 30 Suid-Afrikaanse vroue en vrouegroepe, oor generasies heen en uit verskillende sektore en sfere van die lewe. Die stories word vergesel van lewendige illustrasies en strokiesprente. Die boek is tweetalig – in Engels en isiZulu gepubliseer – en is daarop gemik om Pan-Afrikanisme en diversiteit te bevorder. Her Story. Daughters of Modjadji/Umlando Wakhe. Amadodakazi Endlovukazi uModjadji, is aanlyn te koop www.khalozabooks.com. Koop dit vandag en inspireer jou dogter of seun om enigiets te wees wat hulle in hierdie wêreld wil wees!